Hoe om met Agri24 te begin
Hierdie handleiding sal jou help om met Agri24 te begin! Al die belangrike goed – hoe om jou plaas te vind en te eien, 'n markverslag te bestel, en profesionele waardasies aan te vra – is hier ge-dokumenteer. Indien jy nog vrae het, is jy welkom om ons per e-pos te kontakteer by [email protected].
Die eerste stap is om jou plaas op ons kaart te vind. Daar is twee maniere om plase te soek:
Vind uit hoe om 'n plaas te registreer.
Indien jy vir iemand die plaas wat jy gevind wil deel, is dit maklik om die ligging en besonderhede te deel. Dalk wil jy jou familie die plaas wys waarop julle almal groot geword het, of dalk wil jy 'n kliënt die ligging van jou plaas wys.
Sodra jy jou plaas gevind het, is dit belangrik om die plaas as jou eie te registreer. Sodra jy eiendomme geregistreer het, kan jy dan deur ons 'n markverslag bestel of professionele plaaswaardasie bestel.