Bestel 'n Markverslag

Bepaal die waarde van jou plas gebaseerd op plaasverkope in die omgewing en grondgebruik van jou plaas

Hier wys ons jou hoem om maklik 'n markverslag te bestel. Jy sal eers jou plaas moet registreer sodat ons te help om 'n waardeerder toe te ken.


Bestelproses

Nadat jy 'n plaas registreer het, kliek op die "Bestel" skakel bo en selekteer dan die Markverslag opsie.

...

Jy word dan gevra om die onderverdelings te bevestig wat ja voorheen registreer is. Kliek dan op die Volgende knoppie.

Op die volgende skerm maak ook seker dat jou persoonlike inligting korrek is. Kliek dan op die Volgende knoppie.

In die laaste stap bevestig dan of jy wel die bestelling wil plaas. Die markverslag word deur Agrista verskaf en hulle sal jou dan per epos kontak sodra die verslag klaar is.

Dit kan tot twee besigheids dae vat om die verslag voor te trek.


Plaas verkope

Ons proseseer en stoor plaas verkope soos hulle ge-registreer word by die akte kantoor. Elke transaksie word met die behulp van satelietbeeld data ge-analiseer om te bepaal watter grondklas op die plaas voorkom. Tipiese grond klasses is droëland, besproeiing of weiding. Ons gebruik dan 'n finansiële model om te bereken wat elke grond klas voor verkoop is.

Met 'n rekenaar algoritme alokeer ons hierdie waardes aan jou plaas volgens soortgelyke grond potensiaal en afstand.

...


Grondstukke

Die grond stukke wat jy op die kaart selekteer kom vanaf die Landmeter Generaal. Soos jy grondstukke by jou plaas byvoeg, kan ons akuraat die oppervlaktes van verskillende grond klasse bereken.

...


Grond Waardes

In die verslag bereken ons dan die waarde per hektaar vir die verskillende grond klasse wat op die plaas voor kom. In die verslag is daar ook 'n tabel wat al die berekende waardes wys, en die die plaas verkope wat gebruik is om die waardes per hektaar te bereken.

...