Plaaswaardasies

Bestel 'n profesionele waardase wat na die bank van jou keuse ingehandig kan word.

Ons verskaf 'n maklike diens om plaas waardasies te bestel. Ons gebruik van 'n paneel van akrediteerde waardeerders. Dei verslag sal in die formaat van jou keuse voor te berei. Dit kan ook aan meer as een bank gestuur word.


Bestelproses

Nadat jy 'n plaas registreer het, kliek op die "Bestel" skakel bo en selekteer dan die Plaas Waardasie opsie.

...

Jy word dan gevra om die onderverdelings te bevestig wat ja voorheen registreer is. Kliek dan op die Volgende knoppie.

Op die volgende skerm maak ook seker dat jou persoonlike inligting korrek is. Kliek dan op die Volgende knoppie.

In die laaste stap bevestig dan of jy wel die bestelling wil plaas. Die waardasie word deur Agrista vanaf professionele waardeerders aangevra. Hulle sal jou dan binne 2 werks dae kontak om die kwotasie voor te lĂȘ.


Dokument

Die waardasie verslag word deur akrediteerde professionele waardeerders voorberei in die formaat van jou bank van keuse.

...