Ons verstaan dat elke plaas uniek is. Ons prosesser verskeie datastelle om jou te help verstaan hoe plaasverkope die markwaarde van jou plaas beïnvloed en hoe markpryse huidiglik ontwikkel. Registreer jou plaas om 'n gratis markverslag te bekom of om 'n profesionele waardasie te bestel.
Vind jou plaasOns hou alles eenvouding soos moontlik en maak gebruik van kragtige datastelle om die markwaarde van jou plaas akuraat te bepaal.
Soek vir registreerde plaas- of distriksname in die soekblokkie of kliek op die kaart om jou plaas te registreer. Jy kan meer as een onderverdeling in jou portefeulje stoor.
Na registrasie, kan jy by ons 'n gratis markverslag bestel. Die verslag neem onlangse plaasverkope, jou grondgebruik en ligging in ag om die huidige beraamde markwaarde van jou plaas te bereken. Ons stel jou per e-pos in kennis sodra die verslag klaar is.
Indien jy 'n waardasie vir jou bank benodig, kan ons 'n profesionele waardasie vanaf akrediteerde waardeerders verskaf. Ons proses is ge-outomatiseer om die verslag vinnig en akuraat beskikbaar te stel.
Ons proseseer alle nuwe plaasverkope wat dan volgens ligging en grondgebruik bepaal die waarde van elke plaas in die land bepaal.
Onderverdelings
Plaasverkope
Waardasies
Agri24 sentraliseer all jou plaas ondervedelings, en laat jou toe om gereeld ter verifieer of markwaardes besig is om te styg of daal.
Bepaal die akurate hektare van die verskillende grondtipes, gewasse en verbeteringe op jou plaas.
Hoe markwaarde ontwikkeling per grondtipe dop en op die huidige geskatte waarde van jou plaas te bereken.